Metaalverklikkers in Suid Afrika op KWELA 26/6/2022
Nog ‘n mylpaal in die suksesverhaal van die Historiese Metaalverklikkers Suid -Afrika en Lukas van der Merwe, ook bekend as die Generaal van Metaalverklikkers in Suid -Afrika! Dit was ‘n kwessie van tyd voordat die aandag van die media op dié Legende van Metaalverklikkers en die Metaalverklikker-museum gevestig sou word. Kwela, ‘n joernaal program van…